Louise Blignaut Swemskool
Sport and recreation
LOUISE BLIGNAUT SWEMSKOOL bied swemlesse aan babas,kleuters en skoolgaande kinders. Hier leer ons almal swem,om veilig te wees en om pret te he. Op meer gevorderde vlak leer ons fynere swemtegnieke.
Ons bied verhitte swembaddens.
Opgeleide instruktrises. Ons afrigters is by Swem Suid-Afrika, Professional Swimming Teacher And Coaches Association en Professional Baby Swimming Teacher's Association gekwalifiseer en geregistreer. Read more
Reviews
Updates (5)
Review Louise Blignaut Swemskool
Loading comments-box...
Updates from Louise Blignaut Swemskool
Louise Blignaut S. 2016-02-20
Babas 2013
Babas 2013
Louise Blignaut S. 2016-02-20
Nog babas van 2012. Geniet dit vandag nog baie!
Nog babas van 2012. Geniet dit vandag nog baie!
Louise Blignaut S. 2016-02-20
Ons babas van 2012.
Ons babas van 2012.
Louise Blignaut S. 2016-02-20
So leer Nathan Struwig rugslag.
So leer Nathan Struwig rugslag.
Louise Blignaut S. 2016-02-20
Nathan Struwig se derde swemles. Hy word tans vryslag, borsslag en rugslag geleer. Hy is met spina befida gebôre en is verlam in sy bene. Hy is deel van 'n gewone swemgroep. Vordering is ongelooflik. Word afgerig deur Louise. Doelwit is om hom gereed te k

Popularity of Louise Blignaut Swemskool
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in February:
Louise Blignaut Swemskool has a total of 73 visitors (checkins) and 636 likes.