Kleutervreugde
opens at 06:00 today
Nursery School
Die skool wat omgee vir u kind!
The school that cares for your child! Ons eienares en hoof is Annatjie Kruger. Ons hoof is 'n gekwalifiseerde onderwyseres en die juffrouens in beide ons graad-RR en graad-R klasse is pre- primêr gewalifiseerd. Ons is soos 'n familie met 'n huislike atmosfeer. Klasse word volgens 'n tema per week aangebied. Update description
Reviews
Updates (5)
Review Kleutervreugde
Loading comments-box...
Updates from Kleutervreugde
Kl. 2015-03-05
Hallo almal.. Foto's 18 Maart 2015- Woensdag..!! Betaal asseblief vooraf.

Kl. 2015-01-15
Welcome back after the holidays. Good luck for the year specially our grade1's! May you have a wonderful, lucky, loving year! Our yearly information letter and year program will be handed out soon ass well as new entry forms, to be completed by everyone p

Welkom terug na die vakansie. Sterkte vir die jaar veral ons graad 1's! Ons wens almal 'n voorspoedige, gelukkige, liefdevolle jaar toe!! Ons jaarlikse inligtingsbrief en jaarprogram sal binnekort uitgegee word asook nuwe inskrywingsvorms wat deur almal m

Kl. 2014-11-27
Kleutervreugde Konsert Vanaand 27 November!!!

Ons wil graag vir die Boshoff gesin sê.. baie sterkte daar in die Kaap! Ons gaan julle vreeslik mis! Julle was al soos familie! Mag die jare geseënd wees en die voorspoed julle verveel!

Popularity of Kleutervreugde
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in February:
Kleutervreugde has a total of 47 visitors (checkins) and 452 likes.