Salon Gorgeous
opens at 08:00 tomorrow
Hair salon Beauty Salon
Hare... en Skoonheid....vir jou gerief als onder een dak!! Proffesionele en vriendelike diens..... o Update description
Reviews
Updates (5)
Review Salon Gorgeous
Loading comments-box...
Updates from Salon Gorgeous
Salon G. 2017-06-10
Carla Terblanche en haar wonder masjien is beskikbaar by ons vir uitgebreide behandelings.. boek sommer vandag al jou plekkie...jy sal nie spyt wees nie... Geraldine Erasmus.. Amore Van den Berg Rosa Kotze

Salon G. 2017-04-17
Ons wil net onder julle aandag bring...... Juan sal vanaf die 11de Mei tot die 23ste nie beskikbaar wees nie.... boek asb julle plekke vroegtydig om teleurstelling te voorkom..... Rosa Kotze Geraldine Erasmus Amore Van den Berg

Salon G. 2017-04-09
Wat n lieflike klompie girls bymekaar.... hierdie pragtige bruidjie het die hele tyd gelag.... was so lekker om jou dag te kon deel Jonelda Barnard....

Wat n voorreg om deel te kon wees van hierdie spesiale dag in Hannelie Költzow Annette Klopper se lewens...

Salon G. 2017-03-13
Ons het net nog n paar plekke oop vir Makeup en Hare vir die UR Bal die 24ste Maart.... maak seker jou plekkie is geboek......

Popularity of Salon Gorgeous
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Salon Gorgeous has a total of 18 visitors (checkins) and 594 likes.